Stanislaus Jaworski: | Maandag, augustus 07, 2017 22:07 |
Dichten so nou en dan Soms gaan 'n jaar van somer tot somer miskien as gevolg van die vele dooies Die hartseer nestel agter die oë in die beweeg van die ore gerig op die lewende klank en die reik na die sterre, die maan en planete |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: de redactie | ||
Gepubliceerd op: 01 augustus 2017 | ||
Thema's: |