wervelende regenboog: | Dinsdag, februari 10, 2015 11:14 |
bijzonder sfeervol verwoord helemaal in het zuid-afrikaans graag gelezen! |
|
Stanislaus Jaworski: | Dinsdag, februari 10, 2015 09:14 |
Middag Die Jugendstil huise het geen skaduwee loodreg val die son In die tuine agter die klein huise hangmat skommel na In die trope is 'n huis nie vir die ewigheid deur termiete aangevreten Uit mekaar binne één generasie elke jaar agterstallige onderhoud waarmee 'n jeug verby gaan Van die kruietuin is alleen die borrie agtergeblewe in 'n reuk van nat aarde Onder die manga boom val 'n ryp vrug afwaarts onstuitbaar in 'n hand |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: Brenda | ||
Gepubliceerd op: 05 februari 2015 | ||
Thema's: |