Daar is weer weer 'n planeet ontdek
nie te heet, nie te koud en nie te ver weg
Nuwe, groot en vas, rotsig as die Aarde
met die goeie temperatuur vir water
Die vyfde planeet buite die sonnestelsel
in minder as 'n jaar en relatief naby
Rots planete in die bewoonbare sone
van 'n ster, maak ander lewe nie ver
Vlerke is nog nie aangegroeid of lig
genoeg om aangetrokke te word deur
die gravitasie van nuwe sonnestelsels
met leefbare, blou, maagdelike planete