MANDELA
kleurvolle man van die ballingskap
hoe baie past hom die naam in hoofletters
hy het vrede soos 'n handskoen aan
en vergewe hulle wat hom geslaan het
maar nooit nie gebreek nie
regop in die wind, as vergevingsleider
so byna heilig hy al by lewe was
God roep hom by die huis, Sondag
die dag van die Heeres
hy kan in volle eer, glorie en
geestelike rykdom langs Hom staan
hand in hand, vir die arme wêreld
en dat hulle haar saam red
daar vir kniel ek eerbiedig