Avr: | Woensdag, december 26, 2018 18:20 |
Bijzondere vergelijkingen. Mooi verwoord voor Esther! | |
Stanislaus Jaworski: | Woensdag, december 26, 2018 17:38 |
Verjaarsdag gedig vir Ester Een keer per dag word 'n boom geval groeikringe met die hand getel uit droƫ en nat jare ouderdom word redelik akkuraat beraam Ek weet jy is 'n lang persoon skiereiland is wat gestrek soos 'n fietspad in die donker nag verdwyn op soek tot die eerste oggendlig van die dag die bande maak spore en 'n nat suig geluid die raam slaan en piep vertroud |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 26 december 2018 | ||
Thema's: |