Andre van der Merwe: | Maandag, april 01, 2002 10:34 |
Liewe Freaky-me Ek hoop dat die skryf van hierdie gedig vir u berusting gebring het. Het u uitkoms van die uitsiglose lewenspad? Ek is bekommerd oor u!Onthou u het baie keuses, en die laaste een is u houding teenoor tenstand. Ek is ook deur baie hartseer en anderkant uit met die hulp van die Vader alleen. U gedig is vir my n hulproep na sin en ek bid dat u dit vind, so oortuig is ek daarvan! |
|
Auteur: freaky-me | ||
Gecontroleerd door: | ||
Gepubliceerd op: 01 april 2002 | ||
Thema's: |