Met my kop in die sand
-Afrikaans-
-zie Nederlandse vertaling onder-
Jare lank het ek geglo
dat ons gelukkig was
Ek moes wel
wat kon ek ook anders doen?
Ek het gedink as ek jou bly sou maak
Dat ek self ook bly sou wees
Maar hoe kon ek gelukkig wees?
Hoe kon ek
as ek opgehou het met droom?
My drome het jou niet getraak nie
Dit was altyd jou drome,
Jou ideale wat tel
Eendag het jy my vertel
van jou fantasie om
net soos in Frankryk van ouds
‘n vrou en ‘n minnares te hê
Die skrif was al aan die muur
maar ek wou dit nie weet nie
Ek wou dit nie sien nie
Want net soos ‘n volstruis
Het ek jare lank gelewe met
my kop weggesteek in die sand
Innerchild: | Zaterdag, september 01, 2007 03:15 |
Ook weer zo geweldig mooi ! Ja, dat Afrikaans heeft toch wel iets ... zo''n gevoelig taaltje ... Liefs, Inner |
|
sign: | Zaterdag, augustus 11, 2007 10:22 |
Super gedicht, erg mooi. Ook in je mooie afrikaans. | |
ninodepino: | Vrijdag, augustus 10, 2007 22:17 |
ik moet nog even aan het licht wennen wat er zoal tussen je groene letters beweegt en tussen de regels geschreven staat, (mooi zeker, volstruis hè:)) wat me ook opvalt is dat het Afrikoans(ik hou ervan) er een stuk rustiger en ritmischer uitziet. nou ik heb wel het een en ander gezien;) liefs, nino. |
|
Marousia: | Vrijdag, augustus 10, 2007 22:06 |
Ontzettend mooi Wilma, liefs van Marousia | |
Klaes: | Vrijdag, augustus 10, 2007 21:54 |
prachtig hoe jij dit doet leafs/klaes |
|
conan: | Vrijdag, augustus 10, 2007 21:40 |
als je je kop in het zand steekt is er altijd wel een andere struisvogel die dat nu juist ziet.... mooi hoor liefs conan*** |
|
Auteur: Mrs Flintstone | ||
Gecontroleerd door: | ||
Gepubliceerd op: 10 augustus 2007 | ||
Thema's: |