Stanislaus Jaworski: | Dinsdag, maart 07, 2023 23:43 |
SOET Vanoggend vyfuur vroeg opgestaan jou hand van my skouer af gekyk totdat jou lippe beweeg het die glimlag bereik die oë die hand klou aan die dons nie 'n woord het ek gespreek nie Ek is weg vir 'n rukkie |
|
nienk: | Woensdag, mei 18, 2005 16:34 |
mooi hoor... liefs, |
|
sunset: | Woensdag, mei 18, 2005 09:47 |
Stille pracht dit. Liefs / sunset |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: Sheena | ||
Gepubliceerd op: 18 mei 2005 | ||
Thema's: |